Related Articles

6 users responded in this post

Subscribe to this post comment rss or trackback url
User Gravatar
GG - Uitgawe 3 « Gert Gariep said in April 18th, 2008 at 3:12 pm

[...] 5. Waar is die reënboog? [...]

User Gravatar
Anonymous said in April 18th, 2008 at 8:50 pm

Dankie Gert dat jy my hierheen gelei het met jou derde GG.
Wolfie, ek bly op ‘n plot hier aan die suidpunt van Jo’ies, noem dit maar die gat-kant van die wêreld as jy wil maar ek laaik dit hier.
So paar jaar gelede, reg op Kersdag, so drie uur die middag, was dit taamlik bewolk maar toe breek die son onverwags deur en vanwaar ek sit op die stoep by my ou braaikie, is daar toe die pragtigste reënboog en dit omvou toe mooi my hele ou lappie grond, van die een punt tot die ander. Vandag kyk ek terug en sien dat dit toe eintlik ‘n massiewe Kersgeskenk was, want vandag bou hulle ‘n golf-estate hier oorkant die pad van my en nou is my ou lappie sommer baie meer werd as voorheen. Praat van die pot goud aan die einde van ‘n reënboog, ek sê jou …..

User Gravatar
Knesis said in April 18th, 2008 at 8:54 pm

Sorry, dis nou eintlik ekke, knersis, wat hierbo kommênt, nie ‘n “’n ander muis” nie.

User Gravatar
knersis said in April 18th, 2008 at 8:58 pm

My magtag! Sorry man, kan nie eers my eie naam spel nie! Hows that for name-dropping?! Eisch !!!

User Gravatar
Netjane said in May 7th, 2008 at 10:19 am

Eerste keer wat ek hier kom Wolf - hou van die reënboog wat jy raaksien.

User Gravatar
rosalind franklin said in July 30th, 2008 at 3:39 pm

mooi mooi mooi, deurdag

Leave A Reply

 Username (Required)

 Email Address (Remains Private)

 Website (Optional)