Suid-Afrika: Waar is die reënboog?
Ek het die reënboog in die Kaap gaan soek, maar dit was donker daar. Die krag het getrip.
Dalk is die reënboog vermis. Ek kon nie uitvind nie, want die dossier is weg.
Ek het toe die Springbokke gaan vra waar die reënboog is, maar hulle het nie geweet waar die bal is [...]
