Die dorpie in Mpumalanga. Ek het verlede week besluit om bietjie te gaan kyk hoe lyk dit daar en het die afgelope naweek sommer so gemaak. Ek en Liefie het Saterdag-oggend vroeg in die pad geval.
Roodepoort, Springs, Devon, Leandra, Kinross, Trichardt (Daar was ‘n stalletjie in die hoofstraat waar wors gebraai word en boeries verkoop [...]
