Related Articles

6 users responded in this post

Subscribe to this post comment rss or trackback url
User Gravatar
Pikkelik said in June 12th, 2008 at 11:08 am

Wolf, ek is tegnologies gestremd, is te bang om af te laai! Watse verskil gaan dit maak?

User Gravatar
Die Wolf said in June 12th, 2008 at 11:46 am

Opera is ‘n webblaaier. Ander webblaaiers is byvoorbeeld Internet Exploder aka Internet Exploder en Mozilla Firefox aka Moshitta Firesucks.

User Gravatar
Pikkelik said in June 12th, 2008 at 12:34 pm

Thanks, is die een beter as MF… wat ek tans gebruik???

User Gravatar
Die Wolf said in June 12th, 2008 at 2:50 pm

As jy van MF hou, bly daarby. Firefox 3 sal binnekort, seker oor ‘n week uitkom.

User Gravatar
sonkind said in June 21st, 2008 at 1:47 pm

Ek het beide Internet Explorer en Firefox 3 op my laptop. Ek kies watter een ek wanneer wil gebruik. As ek Opera aflaai, sal ek steeds dan kan kies tussen die 3?

User Gravatar
Die Wolf said in June 22nd, 2008 at 7:38 pm

Jy sal kan kies watter een jy wil gebruik. As jy nie Opera die “default browser” wil maak nie, moet net nie die opsie kies na installering nie.
Wordpress is nog agter wat webstandaarde betref, veral die bladsy waar jy ‘n nuwe inskrywing begin, so dit kan dalk nie lekker saamwerk met Opera wat aan die standaarde voldoen nie.

Leave A Reply

 Username (Required)

 Email Address (Remains Private)

 Website (Optional)