Related Articles

2 users responded in this post

Subscribe to this post comment rss or trackback url
User Gravatar
Pikkelik se Blik said in May 20th, 2008 at 8:04 pm

Nee, ek gaan nie weer nie! Jy het nie ‘n idee hoeveel tyd ek aan jou vorige legkaarte spandeer het nie. Ouboet sien dit toe, en toe begin hy!!!!!! Oi, dit was nie maklik om hom voor die rekenaar weg te skeur nie… (EK sal vinnig gou daaraan gaan werk voor hy dalk inkom)

User Gravatar
Pikkelik se Blik said in May 20th, 2008 at 8:08 pm

Dis ‘n lekker een, hy is net te groot!!!! Ek moes nou behoorlik scroll en soek om hom reg te kry!

Leave A Reply

 Username (Required)

 Email Address (Remains Private)

 Website (Optional)