Related Articles

3 users responded in this post

Subscribe to this post comment rss or trackback url
User Gravatar
Netjane said in May 27th, 2008 at 10:12 am

Dan is Stockholm vandag net die plek vir jou. Die lug lyk eindeloos en is die blouste blouste blou! En die son skyn nog 10 uur in die aand. :)

User Gravatar
Pikkelik se Blik said in May 28th, 2008 at 10:46 am

Koue weer is ook nie vir my nie. En daai Sossusvlei is die een plek wat ek nog MOET gaan sien met my eie twee oë voor ek die dag handjies gevou gaan lê onder die sippresse…

User Gravatar
sonkind said in June 1st, 2008 at 7:28 pm

Ek HAAT koud en reën. Ek weet die woestyn kan ook vrek koud word, maar darem is dit nie nat nie :lol:

Leave A Reply

 Username (Required)

 Email Address (Remains Private)

 Website (Optional)