Comments on: Ek sal kan doen met sonskyn

By: sonkind
Ek HAAT koud en reën. Ek weet die woestyn kan ook vrek koud word, maar darem is dit nie nat nie

By: Pikkelik se Blik
Koue weer is ook nie vir my nie.  En daai Sossusvlei is die een plek wat ek nog MOET gaan sien met my eie twee oë voor ek die dag handjies gevou gaan lê onder die sippresse…

By: Netjane
Dan is Stockholm vandag net die plek vir jou. Die lug lyk eindeloos en is die blouste blouste blou! En die son skyn nog 10 uur in die aand.