Die Blog waar Die Wolf in Afrikaans sy bek rek.
27
May
Veral ‘n plek soos in die foto hier onder wat geneem is by Sossusvlei in Namibië. Nat, koue eendeweer is nie vir my nie.
Dan is Stockholm vandag net die plek vir jou. Die lug lyk eindeloos en is die blouste blouste blou! En die son skyn nog 10 uur in die aand.
Koue weer is ook nie vir my nie. En daai Sossusvlei is die een plek wat ek nog MOET gaan sien met my eie twee oë voor ek die dag handjies gevou gaan lê onder die sippresse…
Ek HAAT koud en reën. Ek weet die woestyn kan ook vrek koud word, maar darem is dit nie nat nie
Username (Required)
Email Address (Remains Private)
Website (Optional)
Related Articles
3 users responded in this post

Leave A Reply