My ma dring daarop aan dat my vrou vir my ma “Ma” noem. Maar as ek my vrou se ma “Ma” noem, dan is my ma ongelukkig want my ma sĂȘ sy is my ma en nie my vrou se ma nie.
Die Blog waar Die Wolf in Afrikaans sy bek rek.
5
Sep
My ma dring daarop aan dat my vrou vir my ma “Ma” noem. Maar as ek my vrou se ma “Ma” noem, dan is my ma ongelukkig want my ma sĂȘ sy is my ma en nie my vrou se ma nie.
3
Sep
Google het ook nou ‘n blaaier, Google Chrome.
Ek het die blaaier ‘n bietjie uitgetoets, en dit werk. Laai dit maar self af ek kyk dit uit indien jy lus voel vir nog ‘n web blaaier. Onthou dat Google Chrome nog in Beta is.
3
Sep
Maklik
Gemiddeld
Moeilik
2
Sep
OK, eers die slegte nuus. Die volgende persone en organisasies word onmiddelik in die pad gesteek. Geen donasie of hulp sal vir ‘n minuut langer aan hulle verskaf word nie. In geen spesifieke volgorde nie.
1. Die karwag. Jy trek mos jou neus op vir R2. Wel, fok jou, asshole! Trek van nou af jou neus [...]
2
Sep
Oom Gerber was verskriklik suinig. Daarby was hy nog nors ook. Die kinders het maar draaie om hom geloop. Oom Gerber het nie geld gemors op skeergoed nie en sy woeste baard en snor het hom boos laat lyk. Sy huis was ook nie altyd netjies nie, want hy het nie baie geld uitgegee op [...]