Daar is verskeie maniere om die klankbaan van ‘n DVD af te “rip”. Jy kan byvoorbeeld die klank op jou hardeskyf opneem vanaf jou rekenaar se klankkaart terwyl die DVD speel. Dit vat lank. Jy moet die hele DVD speel terwyl die klank opneem en as jy op jou rekenaar werk kan daar “beep” en [...]
