Veral ‘n plek soos in die foto hier onder wat geneem is by Sossusvlei in Namibië. Nat, koue eendeweer is nie vir my nie.
Die Blog waar Die Wolf in Afrikaans sy bek rek.
27
May
Veral ‘n plek soos in die foto hier onder wat geneem is by Sossusvlei in Namibië. Nat, koue eendeweer is nie vir my nie.
22
May
Slegsafrikaans.com werk amper soos Digg. Maar dit is slegs vir Afrikaanse blogs. Indien jy ‘n inskrywing iewers raakgelees het, voeg ‘n kort opsomming of uittreksel by. Of sommer jou eie. Of kliek op die sterretjies om te stem vir ‘n inskrywing.
Indien jy ‘n voorheen ‘n gebruikersnaam geregistreer het, sal jy dit ongelukkig weer moet doen [...]
20
May
Die legkaart is 800 x 1067 pixels so as jou skerm klein is, sal jy moet “scroll” om die hele foto te kan sien.
Maklik
Gemiddeld
Moeilik
19
May
Dit was altyd baie maklik om te weet as Oom Danie Hiemstra oppad huis toe was. Sy huis was suid van die dorp; uit met die grondpad wat agter die hotel verbyloop. Die pad was steil want Oom Danie se huis was amper bo-op die koppie gebou. Die oranje Ford Cortina bakkie se agterwiele [...]
19
May