Daar was geen teken van lewe by die “Skanskop Winkel & Slaghuis” nie en dit het gelyk asof die plek lankal nie meer sake doen nie. Moes ‘n interessante plekkie gewees het toe dit nog oop was…
In Keimoes self is daar ‘n hele paar winkels en ‘n slaghuis wat baie lekker wors verkoop.





